Gimnaste van Laerskool Wesbank gekies vir Wes-Kaapse span

Ses gimnaste van die Laerskool Wesbank is  gekies vir die Wes-Kaapse span wat van 2 tot 8 Oktober aan die SA Gimnastiekkampioenskap in Pretoria gaan deelneem. Hulle is voor van links Adele Terblanche, Callan du Plessis en Liam Hooper en agter van links Ady Kitching, Adele Joubert en Thanita Fourie. Liam het drie eerste plekke behaal by verlede maand se proewe en Thanita een eerste plek.