Edward Dalton van Laerskool Wesbank ontvang Wes-Kaap kleure
04/11/2019
Edward Dalton van die Laerskool Wesbank wat Wes-Kaap-se kleure ontvang het by die Wes-Kaapse pad- en tydtoetskampioenskap en gekwalifiseer vir die SA Kampioenskap wat van 21 tot 23 Junie in Durban plaasvind. (Foto verskaf.)