Drie leerders van Laerskool Wesbank het Wes-Kaap-kleure ontvang na afloop van die Wes-Kaapse Laerskole-atletiekbyeenkoms die naweek. Van links is Mari Pretorius (hoogspring), Morné Otto (hoogspring) en Marlié Ellis (diskus en gewigstoot). Foto verskaf