Let asb daarop dat die volgende die enigste rekeninge is vir die vereffening van munisipale rekeninge, betaling van verkeersverwante dienste en inbetalings aan die Kango Grotte. Inbetalings in enige vorige munisipale rekeninge sal terugbetaal word in jou rekening terwyl jou munisipale rekening agterstallig sal bly. Inwoners het reeds verskeie kere kennis gekry van die verandering van die bankbesonderhede van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit.
