Oudtshoorn Polisie op soek na twee vroue

Die Oudtshoorn Polisie is op soek na die twee vroue in die foto. Hulle het op 26 Augustus on 11:30 by Queen Zebra ingestap en gemaak of hulle daar wil koop. Op videomateriaal kan duidelik gesien word hoe die vrou wat na die kamera kyk, ’n lemme-tjiegroen volstruisleerhandsak onder haar rok versteek en die winkel verlaat sonder om te betaal. Persone met inligting kan sers Everton Loggenberg by die Oudtshoorn Speurdiens by 044 274 4400 kontak. Alle inligting word vertroulik hanteer.  Foto verskaf