Hier is die wenners van KKNK kaartjies

Die wenners van dubbelkaartjies na twee KKNK produksies, Ouma en die ou koeie en Liewe Heksie word ‘gescam’, is aangekondig.

Elke wenner ontvang ’n dubbelkaartjie na die onderskeie produksie.

Die wenners vir Ouma en die ou koeie is:
Almerie Venter, Marlene de Kock, Rozanne Theart, Mathilda Stander, Sanchia Marajh, Hermien van der Westhuizen, Karin Cronje, Gerda Muller, Christie Cooper en Marie Olivier.

Die wenners vir Liewe Heksie word ‘gescam’ is:
Beth Keuler, Annelize Prinsloo, Erica Fourie, Illonke Arndt, Karen de Lange, Irma Lubbe, Wihan Esterhuyse, Miemie van Niekerk, Irene Muller en Gabriel Fako.

Baie geluk aan al die wenners, en dankie aan almal wat ingeskryf het. Wenners sal gekontak word met verdere besonderhede oor hul kaartjies.