Events Calendar

VRYDAG 20 JULIE
Klein Karoo Klanke 4. Kom ervaar die Klein Karoo se talent met Jakes Maverick, Joshua Paul Williams en Gerdus & Co. 20:00 – 23:00 by La Dolce Vita, Oudtshoorn. Navrae:  072 242 4742.

SATERDAG 21 JULIE
Etensuurkonsert met Paul Eilers en Marinda Bothma-Schutte in die Klein Karoo Emporium, Oudtshoorn. Aangebied deur Oudtshoorn Kuns­tevriende. 13:00. Toegang: R60 by die deur. Kuns­uitstalling van plaaslike kunstenaars van 09:00 tot 13:00. Verversings te koop.

SATERDAG 28 JULIE
Boer & Vark op Oudtshoorn bied aan: Havana Nights met Yoaris Rodriguez Avilez en die Chilli’­Bites. 19:00. R100. Kroeg en ligte etes beskikbaar. Vir navrae skakel 084 701 4566.

3 – 11 AUGUSTUS
Art on Track by die Calitzdorp Stasie. Skilderye, beelde, keramiek, ens. Opening: Vrydag, 3 Augustus, om 17:00. Veiling van werke: Saterdag, 11 Augustus, om 18:30. Navrae: Sandy Chai­towitz (072 314 26020).

9 – 12 AUGUSTUS
Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.