CP Nel Museum vier Mandeladag

Die personeel van die CP Nel Museum het ter viering van Internasionale Mandeladag geskenkpakkies met warm sokkies aan al die inwoners van die Coronation Memorial Versorgingsoord vir Bejaardes op Oudtshoorn oorhandig. Hier is die bestuurder van die museum, Moses Mthethwa (links agter), Zoliswa Hanse, Mxolisi Khetshem, Simphiwe Kasayi, Ntsika Phillips en Naletzi Mda saam met van die inwoners.  Foto: Garnett Wicomb