Foto van die Week 02/07/2019 En na die reën was daar ‘n reënboog. Die foto is Saterdag op Mistkraal, ’n plaas buite Oudtshoorn, geneem. Foto: Angelique Erasmus