Foto van die Week 12/13/2018 Die Klein Karoo is volstruiswêreld! Dié twee volstruise wat kompleet lyk of hulle vir die kamera poseer is deur Yolandi van Dyk van Poise Photo-graphy Garden Route geneem.