Foto van die Week

Die pragtige clivias in die tuin van Mickey en Ross Fish van Oudts­hoorn is elke jaar ’n skouspel. Mickey beoefen al 12 jaar dié stokperdjie, en sê dit is wonderlik om die verskillende kleure blomme te teel. Hy het sowat 3 000 plante in sy tuin. Die publiek is welkom om die clivias per afspraak te kom besigtig. Vir ’n afspraak ska-kel gerus tel 044 272 306 of sel 083 262 5964). Foto Angelique Erasmus