Foto van die Week: 8 Mei 2026
Wanneer dit koud is, en jy is eintlik vaak, maar jou ma sleep jou saam om haar kind by die skool te gaan haal, dan rus jy maar jou ken waar jy plek kry. Gucci is glad nie beïndruk met die koue en reën nie. Foto: Angelique Erasmus