Foto van die Week: 3 Julie 2026

Hy is nie net ’n tennisafrigter nie; maar ook ‘n baie talentvolle fotograaf met ’n oog vir besonderse foto’s. Hierdie pragtige foto is geneem in Bakenskraal. Foto: Pieter van der Walt