Foto van die Week

Die lugplant blom tans in pienk en pers in die Klein Karoo.Volgens Wikipedia is ’n lugplant of ’n epifiet nie ’n parasiet is nie, maar groei dit op ander plante soos bome. Hulle kry hul vog en voedingstowwe uit die lug, reën of ander bronne en nie van hul gasheerplant nie. Foto: Angelique Erasmus