Van Reede 1-span gekroon as die Alert Patrol Besigheidsliga rolbalkampioene

Die Van Reede 1-span is Woensdagaand (15 Junie) gekroon as die Alert Patrol Besigheidsliga rolbalkampioene by die Oudtshoorn Rolbalbaan. Hier is, van links, Jan van Niekerk (klubpresident), spanlede Gerhard Oosthuizen en Arrie Swiegers, Abri Ferreira (borg), en spanlede Lammie Brand en Hercu Odendaal. Foto: Stefan Skapie Goosen