Deur Higgo Jacobs
WEDVLUGDUIWE van Willie en Suyen Thysse van die Oudtshoorn Duiweklub het Saterdag die wedvlug vir jaaroudduiwe sowel as die ope-afdeling gewen in die wedvlug vanaf Britstown.
Die volledige uitslae in die ope-afdeling is:
Thysses – 1, 3, 4, 6, 8 en 13; Kobus Barkhuizen – 2 en 9; Night Drops – 5, 7 en 15; Ockie en Abe – 10, 11, 19 en 20; en Lipstick Hokke – 12, 14, 15, 16, 17 en 18.
Jaaroudduiwe-uitslae:
Thysses – 1, 9, 11, 13, 14, 16, 18 en 19; Night Drops – 2, 4, 7, 8, 12 en 17; Kobus Barkhuizen – 3, 5 en 6; Ockie en Abe -10 en 20; en Lipstick Hokke – 15.