Oudtshoorn besigheidskamer se Gholfdag van 18 Mei wenners
Ebenezer Titus (middel) en sy spanmaat Petrie Wagenaar (afwesig met neem van foto) was Woensdag (4 Mei) die wenners van die Oudts-hoorn Besigheidskamer se gholfdag, met 47 punte. By hom is Abri Ferreira (links), voorsitter van die sakekamer en eienaar van Alert Patrol (borg), en Jurie Neetling, Oudtshoorn Gholfklub klubkaptein. Foto: Stefan Goosen