Hungry Lions klop Pro Stars in kwarteindstryd van die 2022 Oudtshoorn Premierliga T20-kompetisie
Die spanne van Hungry Lions (in wit) en Pro Stars na hul kwarteindstryd in die 2022 Oudtshoorn Premierliga T20-kompetisie Sondag (19 Junie) op die oop stuk veld langs 17de Laan. Die Lions het met 36 lopies gewen, en sal komende Sondag saam met Legends, Spartans en die Neppon Warriors in halfeindstryde speel.
Foto: Garnett Wicomb