JACQUES DYASON was Saterdag 21 November se wenner van die weeklikse virtuele Oudtshoorn Parkrun met sy tyd van 23 minute 48 sekondes.
Tarren Jullies was tweede met 24:28 en Francois le Roux met ’n tyd van 26:34 derde.
Hierna was Henry Carstens (27:38), Conrad Jullies (28:53), Hildegarde Bruwer (30:18), Abraham Hendricks (30:34), Annemarie le Roux (32:00), Helena Smit (35:49), Sylvia le Roux (37:50), Garnett Wicomb (40:46), Geraldine Loftie-Eaton (44:20) en Deon Jacobs (45:47). (Deur Garnett Wicomb)