
Die sewejarige Anouk Strydom het ’n algehele eerste plek by die Suid-Afrikaanse “Western Mounted Games” behaal. Sy is in die Oos-Kaapspan.
Anouk is die kleindogter van Lampies en Linda Lamprecht van Oudts-hoorn. In die foto bo is Anouk saam met haar afrigter, Kaitlyne Greyling. Foto’s: Verskaf