Sportaksie tussen Van Reede en Laurus 05/24/2018 Aksie tydens die skolesportdag tussen die Laerskool van Reede en die Laerskool Laurus verlede Donderdag (17 Mei) op die sport op Van Reede se sportgronde. Foto’s: Ebenezer Titus