Leerling van Laerskool Wesbank verwerf Wes-Kaap kleure in Netbal
05/24/2018
Ronday Martin, leer-der van die Laerskool Wesbank, het Wes-Kaap kleure in netbal verwerf tydens die netbalproewe wat op Saterdag, 19 Mei, op Hermanus plaasgevind het. (Foto verskaf.)