Altesame vyf leerders van die Laerskool Wesbank het op Saterdag en Sondag, 19 en 20 Mei, aan die Wes-Kaapse Individuele Skaak-kampioenskappe op Kleinmond deelgeneem. Die vyf is voor van links Anke van Rensburg, Lara Meyer en Andreas Geyser en agter van links Kobus Geyser en Kristen Meyer. (Foto verskaf.)