Laerskool Wesbank se leerderraad vir 2022

Die Laerskool Wesbank op Oudtshoorn se leerderraad vir 2022 is voor van links Franco Pienaar, Gerrit Janse van Rensburg, Malan Engelbrecht, Callie Wannenburg, Gabriël Malgas, juffrou Jackie van Tonder, Gena Claassen, Sadie Fenthum, Kara Janse van Rensburg (onder-hoofmeisie) en Nina Cloete. Agter van links is Charlie Terblanche (onderhoofseun), Phillip van der Merwe, Pieter Barnard (hoofseun), Andreas Gouws, Ruben Pienaar, Waldo Cloete (skoolhoof), Charlotte van den Heever, Enyah Cremer, Anke van Rensburg (Hoofdogter), Beate Fullard en Jana-Mari Augustyn. Afwesig met die neem van die foto is Ilze Stegmann. (Foto verskaf)