Kean Dalton ontvang rykleure vir Wes-Kaapse fietsry

Kean Dalton van die Laerskool Wesbank wat Wes-Kaapse fiets-rykleure ontvang het tydens die Wes-Kaap Pad- en Tydtoets Kampioenskap. Hiermee het hy gekwalifiseer vir die SA Kampioenskap op 22 en 23 Junie in Durban.