Janke Potgieter, graad 8-leerder van Langenhoven Gimnasium, wat Saterdag in Oos Londen by die SA Vlak 2- swemgala uitgeblink het. Sy het goue me-daljes in die 50 m- en die 100 m-borsslag ge-wen, en vierde plekke behaal in die 50 m- en die 100 m-rugslag.