Struisies op Oudtshoorn se ‘Colour Run’-pret

Die Hoërskool Oudtshoorn se Colour Run is Saterdag tesame met die vierde Oudtshoorn Dieredag by die staatsveearts in Van der Rietstraat op Oudtshoorn aangebied. Deelnemers het skoon by die beginpunt aangetree, maar beslis nie so huistoe gegaan nie! Hier is van die tonele waar Oudtshoorniete hulself gate-uit geniet het. Foto: Stefan Skapie Goosen