Mornay Thysse – 078 457 0857
Februarie-statistieke:
6 Kobras
2 Boomslange
1 Pofadder
2 Karoo Sandslange
8 Bruin huisslange
Totaal vir Februarie: 19
Jaar-totaal: 32
- Mornay vra dat persone moet asb nie enige slange konfronteer of vang nie, omdat daar tans ’n skaarste aan teengif in Suid-Afrika is.
