
Spanne in die pare stap. Elke span se lede is aanmekaar vasgemaak met ’n rek om die arm en moes saamwerk.

Passing the ball’. Die span wie se kaptein eerste voor eindig, wen.

Een van die Rooibokke Kleinplasie wenners: Rooibokke (Geesbeker) in aksie, tydens die eier en lepelstap.

Met die oorgee is die perfekte tydsberekening met die aflosstap belangrik.

Totale konsentrasie is nodig om te rol in rolbal.

Fyn korrel vir deelnemers aan die Jukskei item, wat ook die laaste item van die dag was voor die wenners aangekondig is deur Marianne van Greunen.

Wenners: Die Originals

Naaswenners: Caves

Kleinplasie wenners: Rooibokke (Geesbeker)
