Bianca Revlon model

Bianca Kennedy, oud-leerder van Hoërskool Oudtshoorn is te sien op een van Revlon se tuiskleur boksies.

Kennedy woon tans in Kaapstad waar sy as model vir die modelagentskap, D&A Model Management werk.

Sy het in 2019 haar matriek by Struisies voltooi. Foto: Verskaf