Ovaalbaanren 2019-aksie

Die Oudtshoorn Motorklub het Saterdag sy eerste ovaalbaanren vir 2019 op die Arnold de Jager Ovaalrenbaan wes van Oudtshoorn aangebied. Hier in aksie is motors in die SA Heavy-metalklas. Foto: Angelique Erasmus

Nog aksie tydens die Oudtshoorn Motorklub se byeenkoms Saterdag met motors in die 1660-klas in aksie. Foto: Angelique Erasmus