WhatsApp’s van lesers

• Ek wonder of die Woordvoerder van die Burgemeester vir ons ‘n vorderingsverslag oor die her-stel van gate in die strate kan voorsien asseblief.
– Pieter.

Terugvoer:
Ek hanteer nie vordering van amptenare nie – dit resorteer onder die munisipale bestuurder.
– Hannes Visser