Vyfdaagse rally is vir ’n goeie doel!

Vier Oudtshoorniete het Dinsdagoggend op die vyfdaagse Nuts & Bolts Rally vertrek waarmee geld ingesamel word vir die bewusmaking van testikulêre kanker in mans. ’n Voorwaarde om aan die rally deel te neem - wat onder meer deur die Baviaanskloof, die Hel en tot by die Stompdrifdam gaan - is dat jou voertuig ouer as 20 jaar moet wees en minder as R20 000 moet kos. Hier net voor hulle vertrek is van links Deon Bosman en Jean du Plessis (sittend) by die donkergroen 1976 Mazda 323 waarmee hulle ry, en Isidore Langenhoven en Gennie Els by die goudgeel 1964 Anglia waarmee hulle die rally aangepak het.                                                                                   Foto: Liesel le Roux

Vier Oudtshoorniete het Dinsdagoggend op die vyfdaagse Nuts & Bolts Rally vertrek waarmee geld ingesamel word vir die bewusmaking van testikulêre kanker in mans. ’n Voorwaarde om aan die rally deel te neem – wat onder meer deur die Baviaanskloof, die Hel en tot by die Stompdrifdam gaan – is dat jou voertuig ouer as 20 jaar moet wees en minder as R20 000 moet kos. Hier net voor hulle vertrek is van links Deon Bosman en Jean du Plessis (sittend) by die donkergroen 1976 Mazda 323 waarmee hulle ry, en Isidore Langenhoven en Gennie Els by die goudgeel 1964 Anglia waarmee hulle die rally aangepak het. Foto: Liesel le Roux