Klaarstroom-vroue kuier saam oor naald- en borduurwerk

Zeekoegat-boerdery en Kluesplaas by Klaarstroom se vroue by ’n onlangse naaldwerk­dag. Hulle het die dag ook verskillende borduursteke geleer en beoog om geborduurde sakke met dié nuwe vaardig­heid te maak. Van links voor is Bettie Kammies, Vickey Maans, Katrien Kat­zen, Hester Vister, Maria Abrahams, Klara Absalom, Caroline Konstabel, Yda Klue, Anna Herbst en Roos Alberts.  Foto’s verskaf

Naaldwerk­items wat die afgelope drie jaar onder leiding van Herbst en hoofsaaklik deur Alberts met die hand gemaak is.