Cecile Ungerer (89) van Oudtshoorn het die prys gewen vir die heel oorspronklikste hoed tydens ’n tee Dinsdagoggend wat aangebied is deur die ACVV Tuishuis op Oudtshoorn. Sy het vertel haar interessante hoed is geïnspireer deur Chinese kulture. Foto: Ilze-Mari Gründling