Ons soek meer inligting oor dié pragtige plant
Hierdie besonderse plant is afgeneem in die Robinsonpas deur Johan de Jager. Die Hoorn sal graag meer wil weet oor hierdie pragtige plant. Stuur asb enige inligting na redaksie@hoorn.co.za. Foto: Johan de Jager