Foto van die Week

Proteas op die Swartbergpas. Dié proteas is verlede week Woensdag deur Francois Strauss gefotografeer. Francois sê hy en sy vrou het dié dag oor die Swartbergpas na Prins Albert gery; die eerste keer na die onlangse herstelwerk voltooi is. Hy skryf: “Die pas is goed herstel aan die Prins Albertkant, maar bly maar steeds 'n uitdaging aan die Oudtshoorn-kant. Die pas bly egter 'n ware skouspel.”

Proteas op die Swartbergpas. Dié proteas is verlede week Woensdag deur Francois Strauss gefotografeer. Francois sê hy en sy vrou het dié dag oor die Swartbergpas na Prins Albert gery; die eerste keer na die onlangse herstelwerk voltooi is. Hy skryf: “Die pas is goed herstel aan die Prins Albertkant, maar bly maar steeds ‘n uitdaging aan die Oudtshoorn-kant. Die pas bly egter ‘n ware skouspel.”