Foto van die Week

Die foto is geneem vanaf die opstal van Bolangs Gamka in Matjiesvlei in die distrik Calitzdorp. Die uiesaadland in tans in volle blom... Foto: Esther Nel