Foto van die week
Sononder in die Klein Karoo...
MOOISTE KLEIN KAROO: ’n Semi-bewolkte sonsondergang het Vrydagmiddag die hemelruim met pragtige kleure geskilder toe dié foto in Schoemanshoek net buite Oudtshoorn geneem is. Foto: Robert Koen