Foto van die Week

Hierdie kaktus blom op ’n plaas net buite Oudtshoorn op Rooiheuwel. Wat hierdie kaktus so mooi maak, is die groot opsigtelike dorings tussen die fyn geel blommetjies wat amper soos rosies lyk. Elke roos het sy dorings!  Foto: Angelique Erasmus