Bekende Poem Mooney bundel Khoisan-verse

Poem Mooney, bekende Khoisan-leier, bobaas-storieverteller en woordkunstenaar van Oudtshoorn, het pas ’n bundel gedigte, Klipstapel - Verse oor Die Koisan, die lig laat sien. Hier lees Mooney vandeesweek van sy gedigte voor tydens ’n gesprek met Die Hoorn. Berig op bladsy 3.                 Foto: Liesel le Roux

Poem Mooney, bekende Khoisan-leier, bobaas-storieverteller en woordkunstenaar van Oudtshoorn, het pas ’n bundel gedigte, Klipstapel – Verse oor Die Koisan, die lig laat sien. Hier lees Mooney vandeesweek van sy gedigte voor tydens ’n gesprek met Die Hoorn. Berig op bladsy 3. Foto: Liesel le Roux