Deur Garnett Wicomb
Sewe spelers van die Wesbank Tennisklub is ingesluit in die spanne van Eden wat Saterdag (20 Julie) op Worcester in die jaarlikse vriendskaplike kragmeting teen Noord-Boland te staan kom.
Hulle is Jacques de Beer, Marcel Petzer, Pieter Schoeman, Danie Steyl, Christine van Coller, Rida Bester en Hanlé Cronje.