Spring roses se A-span klop Oudtshoorn Rugbyklub se A-span

Aksie uit die wedstryd verlede Vrydag (14 Junie) op die Bridgton Sportgronde tussen die A-spanne Spring Roses en die Oudtshoorn Rugbyklub. Spring Roses het die wedstryd oortuig-end met 28-12 gewen nadat hulle halftyd met 7-5 voor was. Foto: Ebenezer Titus