Oudsthoorn Rolbalklub se mansvierbalkampioene vir 2019
09/05/2019
Die Oudtshoorn Rolbalklub se mansvierbalkampioene vir 2019 is (van links) Poffer Ungerer, Hennie van Greunen, Johan Fernhout (skipper) en Chris Pietersen. Die rondomtalie is Saterdag in puik weersomstandighede gespeel. (Foto verskaf.)