Juffies gaan gholf speel

Hierdie vier jong dames en onderwysers van Eden Akademiese Leersentrum in Oudtshoorn word tans deur Ronelle Huysamen (naasregs), skoolhoof van die skool touwys, of eerder gholfstokwys gemaak en sal binnekort op die gholfbaan gesien kan word wanneer hulle begin deelneem aan verskeie gholfdae. Die skool bied ook gholf aan vir leerders as ’n sport. Foto: Angelique Erasmus