VAN die 42 deelnemers aan Saterdag se 344ste Oudtshoorn Parkrun het die jong Logan Ellis eerste geëindg met ’n persoonlike beste tyd van 22 minute 35 sekondes in sy sewende parkrun.
Yaron Venter (22:43) was tweede en ’n ongeregsistreerde deelnemer in die derde plek.
’n Besoeker, Lollos Rodseth, van die Durbanville Atletiekklub, was die eerste vrou oor die eindstreep met ’n tyd van 27 minute 34 sekondes.
Die tye soos volg: Logan Ellis (22:35), Yaron Venter (22:43), Johann Truter (26:50), Lollos Rodseth (27:34), Johann Coetzer (28:04), Aldeen van der Walt (28:55), Jaco Erasmus (28:55), Nico Myburgh (29:15), Gabriele le Roux (29:34), Nadia Olivier (29:44), Mathys Myburgh (29:54), Melanie Fourie (29:59), Adriaan Leon le Roux (30:42), Kruge Roeloffze (32:26) Veronica Linde (33:21), Izak Buys (33:59), Corinne Buys (34:00), Henri Roux (34:44) en Anita Roux, (34:55). (Deur Garnett Wicomb)
Jong Logan Ellis eerste by Parkrun 344
