Delport gekies vir Junior Masters
Fourie Delport is gekies om deel te neem aan die SA-Tennis se Junior Masters op 14 Oktober 2023 in Kaapstad. Slegs die 1ste ses spelers in die land van elke ouderdomsgroep, kwalifiseer vir hierdie toernooi. Foto: Verskaf