Twee van Eljada Kairos Skool kry 10 jaar-dienssertifikate
Twee personeellede van die Eljada Kairos Skool op Oudtshoorn het onlangs hul 10 jaar-dienssertifikate van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement ontvang. Hier is Hennie Baartman, prinsipaal, by Diean Brand (leerkrag, links) en Cindy Peters (fisioterapeut).
Foto: Stefan Skapie Goosen