Langenhoven Gim atlete na SA’s

Die Langenhoven Gimnasium se landloopoefengroep wat gekies is vir die SWD landloopspan wat op 16 September aan die ASA (Atletiek Suid Afrika) se SA kampioenskappe in PE gaan deelneem is vlnr Amè Pretorius (junior meisies 6 km), Elisma Huyser (junior meisies 6 km), Chanelle Bester (D/16), Alri Eloff (D/10), Anè Bester (D/15), William v Tonder (junior mans 8 km). Foto: Verskaf