Vier laerskole, se o.7- en o.8-krieketspelers het verlede Dinsdag vriendskaplike mini-krieketwedstryde gespeel om ’n liefde vir sport te kweek. Bo vier spelers dit nadat hulle ’n teenstander uitgehardloop het. Links is ’n interessante boulaksiefoto. Die vier skole wat deelgeneen het, is die Laerskool Wesbank, Eljada Kairos, die Laerskool Laurus en die Laerskool Van Reede.
